Can't find what you are looking for?
Send us an

E-Mail us
PRODUCTS

New Releases
Recommended
Exclusive

Second Hand Books

BIBLES
Children's Bibles
Devotional Bibles
Plain Text Bibles
Study Bibles

BOOKS
Activity Books
Afrikaans Boeke
Children's Books
Children's Ministry
Christian Living
Classic Authors
Devotionals
Drama Ministry
Fiction
Gift Books
Graphic Novels
Marriage
Ministry
Parenting
Prayer
Reference
Teen Books
Youth Ministry

CDs
Children
Contemporary
Kinders
Praise & Worship

DVDs
Children
Kinders
Movies
Music
Resources
Youth

SMALL GROUPS
General
Being God's Man
Cover to Cover
Discovery Series
Encounters with God
John MacArthur
LifeGuide
LifeWay
Living 4 God
Walk Thru the Bible
Warren Wiersbe
Bible 101
G.I.G.
InterActions
New Community
Tough Questions
Women's Studies

ALPHA
Alpha Course
A Life Worth Living
Alpha Marriage Prep.
Alpha Marriage
Other Resources

GAMES
Board Games
Card Games
PC Games
Puzzles

OTHER
Bookmarks
Gifts
Other
Toys



No Credit Cards
South Africa Only


SUBSCRIBE

Surname:
*

First Names:
*

E-Mail Address:
*


The G.E.M. - Monthly newsletter.
Just a Thought! - Weekly devotional
Event News
Promotions


Afrikaans Boeke

E&OE
Prices subject to change without notice

Jy Kan Jou Tiener Liefhê
Jy Kan Jou Tiener Liefhê
Ross Campbell
Om jou kind deur die tienerjare te lei en te help ontwikkel kan 'n opwindende, uitdagende en dikwels moeilike avontuur wees.

Dr Ross Campbell glo hierdie stadium is vir ouers baie moeilik omdat hulle nie hulle tieners verstaan nie. Hy sê ouers het dikwels wanopvattings oor adolessensie en koester onrealistiese verwagtings. Dit lei baie keer tot teleurstelling. Dinge word verdre bemoeilik omdat ouers wat baie lief is vir hulle tieners, nie altyd hierdie liefde wys op 'n manier wat tieners as liefde en aanvaarding ervaar nie.
Jy Kan Jou Tiener Liefhê
Ross Campbell



R90
Qty
Vyf Tale van die Liefde
Vyf Tale van die Liefde
Dr Gary Chapman
>Mense bewys en ontvang liefde op verskillende maniere. Doktor Gary Chapman het vyf tale van liefde geidentifiseer.
As jy uitgee aan jou liefde op 'n manier wat jou maat nie verstaan nie, sal hy nie eers agterkom wat jy gedoen het nie. Di probleem is dat julle twee verskillende tale praat.
Vyf Tale van die Liefde
Dr Gary Chapman



R100
Qty
Ek, My Tekkies en Christus
Ek, My Tekkies en Christus
Nina Smit
Die Christenkind van vandag word blootgestel aan soveel vesoekings, eise, geskuilde gevare...Die samelewing vereis dat he sy man moet kan staan, besluite moet neem en verantwoordelikhede aanvaar.
Die boek is 'n dagboek waarin Johan van Schalkwyk, Hennie Symington, Anniéria McFarlane, Jan de Wet en Nina Smit koppe bymekaargesit het om vir 'n laerskoolkind die probleme in sy leefwêreld te omskep tot 'n jubelende uitlewing van sy kindskap van die allerhoogste Koning.
Ek, My Tekkies en Christus
Nina Smit



R70
Qty

Checkout

Terms and Conditions

HOME | SITE MAP

Grace Media Christian Resources
Tel: 011-454-6045
Fax: 086-654-2996
shop@gracemedia.co.za


BACK TO TOP